Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Die Burgerskool Program
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Die Burgerskool Program
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie Die Burgerskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
    • Aanlynwinkel-aankope
  • Kontak Ons


Onderwysersopleiding: Inligting / Teacher Training: Information

Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief



KENNISGEWING AAN ONS ONDERWYSERS EN LEERDERS/OUERS

U sal na die e-Beeldskool se webtuiste herlei word deur die toepaslike rooi skakelknop te druk

U kan op die e-Beeldskool webtuiste registreer vir hierdie kursusse.



PROGRAM VIR ONDERWYSERSOPLEIDING/ EDUCATOR TRAINING

OUERS, LEERDERS EN STUDENTE KAN OOK VIR DIE OPLEIDING REGISTREER/ PARENTS, LEARNERS AND STUDENTS CAN REGISTER FOR THIS TRAINING AS WELL





INLEIDING/INTRODUCTION

LEER NUWE VAARDIGHEDE AAN - CREATIVE CLOUD

Ons is aan die begin van 'n rewolusie wat die manier waarop ons leef, werk en verhoudinge in stand hou, fundamenteel verander, waar massa data, analise en digitale tegnologie die toekoms van werk sal verander. Dit is die vierde industriële rewolusie. Die ekonomie op aanvraag laat die fundamentele vraag ontstaan: Wat is die moeite werd om te besit - die platform of die onderliggende bate?

We are at the beginning of a revolution that fundamentally changes the way we live, work and having relationships, where mass data, analysis and digital technology will change the future of work. This is the fourth industrial revolution. The on-demand economy raises the fundamental question: What is worth owning - the platform or the underlying asset?

Soos die mediastrateeg Tom Goodwin in Maart 2015 in 'n TechCrunch-artikel geskryf het:
 The on-demand economy raises the fundamental question: What is worth owning the platform or the underlying asset? “Uber, the world’s largest taxi company, owns no vehicles. Facebook, the world’s most popular media owner, creates no content. Alibaba, the most valuable retailer, has no inventory. And Airbnb, the world’s largest accommodation provider, owns no real estate.”

Tom Goodwin

e-Beeldskool bied die volgende interaktiewe virtuele aanlyn-kursusse vir onderwysers aan. Onderwysers en skole wat daarin belangstel, kan e-Beeldskool per e-pos kontak:

  • Grafiese ontwerp. Kontak ons HIER

  • Ons beplan verdere virtuele opleiding in Microsoft Office (met fokus op Word, Powerpoint en Excel).

  • Opleidingssessies per individuele skool

  • Skoolkoerant kursusse

  • Adobe Ceative Cloud vir skoolredaksies

  • Indesign/Scribus

  • Photoshop/GIMP

  • Illustrator/Inscape




LEARN NEW SKILLS - CREATIVE CLOUD

ALGEMENE INLIGTING VIR SKOOLREDAKSIELEDE

e-Beeldskool offers the following interactive virtual online courses for teachers. Teachers and schools that are interested can contact e-Beeldskool by e-mail:

  • Graphic Design: Contact us HERE

  • We are planning further virtual training in Microsoft Office (focusing on Word, Powerpoint and Excel).

  • Training sessions per individual school

  • School newspaper courses

  • Adobe Ceative Cloud for school editors

  • Indesign / Scribus

  • Photoshop / GIMP

  • Illustrator / Inscape

Hier is geleentheid vir leerders, studente, onderwysers en ouers om Entrepreneurs te word en wonderlike vaardighede te bemeester in die wêreld van digitale ontwerp, bemarking, fotografie, sosiale media en nog meer.   Dit kan baie beteken vir skoolkoerantredaksielede, Inligtingstegnologie leerders, Visuele Kuns leerders, onderwysers en alle ander wat sou belangstel. U kan ons kontak deur die skakel hieronder te kliek.

INFORMATION FOR SCHOOL EDITORIAL STAFF

Here is an opportunity for learners, students, teachers and parents to become Entrepreneurs and master amazing skills in the world of digital design, marketing, photography, social media and more.

It can be meaningful to school newspaper editors, Information Technology learners, Visual Arts learners, teachers and anyone else who might be interested. You can contact us by clicking the link below



REGISTREER HIER VIR OPLEIDINGMODULES
REGISTER HERE FOR TRAINING MODULES

Bostaande skakel sal u herlei na die e-Beeldskool webtuiste vir registrasie vir opleidingmodules





RIG NAVRAE OOR DIE OPLEIDING AAN ONS HIER
CONTACT US FOR MORE INFORMATION ON TRAINING




Gevorderde Grafiese Ontwerp besonderhede

Advanced Graphic Design details


Kontak ons indien u belangstel in Gevorderde Grafiese Ontwerp: Fokus op Adobe

Contact us if you are interested in Advanced Graphic Design: Focus on Adobe

Stacks Image 2128
Stacks Image 2130
Stacks Image 2132
Stacks Image 2134
Stacks Image 2136
Stacks Image 2138






KYK HOE GEBRUIK ONS ONDERWYSERS EN LEERLINGE DIE GRAFIESE KURSUS VIR SKOLE



Grafiese projek deur Jolene Herbst van Kroonstad Trio Primêr



TERUGVOER VANAF OUERS, LEERLINGE EN ONDERWYSERS / FEEDBACK FROM PARENTS, STUDENTS AND TEACHERS

  • account_circle
    “
    Thank you so much for sending us the recording. The information in there is invaluable.
    – Professor Rose Reddy - United Graduate College & Seminary International
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize dit was awesome! Ek gebruik Canva so dit het baie gehelp. En sien uit na môre 🌻
    – Tamarin
    ”
  • account_circle
    “
    Hallo Elize, Dit was wonderlik! Mal oor Scribus - nie eers geweet so program bestaan nie. Sien uit na die volgende twee dae!
    – Lindy
    ”
  • account_circle
    “
    Die kursus was propvol inligting. Was eintlik na die tyd moeg gekonsentreer. Dit was baie insiggewend, dankie!
    – Fichardpark
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, dit was great, ek het al op Canva gewerk maar het na vandag baie nuwe inligting daaroor gekry. Scribus is nuut vir my. Ek geniet die kursus!! Groete Elsabe
    – Elsabe
    ”
  • account_circle
    “
    Goeie naand, baie interessant gevind. Paar goedjies by geleer by my huidige kennis en sien uit daarna om programme te begin gebruik 😁
    – Charl
    ”
  • account_circle
    “
    Dit was vir my baie insiggewend gewees. Ek werk gewoonlik net met die artikels van ons koerant; die skryf en proeflees daarvan. Ek was nog nooit betrokke by die uitleg nie, so hierdie was nuwe terrein. Ek het beslis nuutgevonde respek vir hierdie afdeling van skryfwerk. Dankie vir die geleentheid Tannie 🙌
    – Waterkloof
    ”
  • account_circle
    “
    Dit was regtig baie goed. Ek het dit vreeslik geniet. Dis heerlik om ‘n mens se brein weer behoorlik te laat werk in hierdie tyd. Sien uit na die video, gaan my nota’s lekker kan aanvul. Dankie vir al jou moeite om kontak te maak. Ek waardeer dit vreeslik!
    – Louis Trichardt
    ”
  • account_circle
    “
    My viertjies het dit vreeslik geniet! Só baie dankie vir die geleentheid!
    – Curro Durbanville
    ”






Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Adres:
40 Heerengracht
Kaapstad


2194



© 2000-2026 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™/E-skool™/Die Burgerskool™/MySkool24™/Skool24™/Oefenvraestelle™