Die nooi wat haar Europese skoene daar anderkant uitgeskop het, Indonesiese sokkies aangetrek het en haar vellies hier in Afrika kom vasmaak het; hierdie skat wat ons Afrikaans noem. Chris Chameleon
LET ASSEBLIEF OP DIE SLUITINGSDATUMS:
**U kan nou begin inskryf vir die Netwerk24 Skryfkompetisie in samewerking met e-Beeldskool en Die Burgerskool.
HIERDIE BLAD SAL U HERLEI NA DIE KOMPETISIEBLAD OP DIE WEBTUISTE VAN E-BEELDSKOOL.
AON is die trotse borg van Beeld se Kreatiewe Skryfkompetiese. Deur hierdie borgskap, sedert 2021, gee die AON verdere stukrag aan Afrikaans, nie net as amptelike taal nie, maar ook as kreatiewe skeppende taal.
U kan die Skryfkompetisie e-bundels aankoop op die webtuiste van e-Beeldskool e-Beeldskool
Alle Beeldskool materiaal het streng kopiereg.